Ps 139:2

Dinsdag 20 Januarie 2015 Tema: As dit donker word 2
****My eie woorde
**** Ek kry terugvoer van vele mense waar hulle ervaar hoe die
donkerte oor hulle toesak. Wat is die antwoord …. Daar is net
een antwoord …by God is selfs die duisternis lig. Hoe kosbaar is
daardie wete. Hy ken jou tot in jou diepste gedagte daarom kan
jy met vrymoedigheid na Hom toe gaan met elke saak. Niks is vir
Hom te groot of te klein nie
Ps 139:2 U ken my sit en my opstaan; U verstaan van ver my
gedagte. V3 U deurvors my gaan en my lê, en U is met al my
weë goed bekend. V4 Want daar is nog geen woord op my tong
nie—of U, HERE, U ken dit geheel en al. V5 U sluit my in van
agter en van voor, en U lê u hand op my. V6 Om dit te begryp,
is te wonderbaar vir my, te hoog: ek kan daar nie by nie.
V7 Waar sou ek heengaan van u Gees en waarheen vlug van u
aangesig? V8 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek
die doderyk my bed, kyk, U is daar! V9 Neem ek die vleuels van
die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon,
V10 ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.
V11 En as ek sê: Mag tog net die duisternis my oorval en die lig
nag wees tot my beskutting, V12 dan is selfs die duisternis vir U
nie donker nie, en die nag gee lig soos die dag, die duisternis is
soos die lig.
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 20 Januarie 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Anthea Savahl 20 Jan
Daniel Rezant 20 Jan.
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 72 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *