Ps 91:1

Woensdag 21 Januarie 2015 Tema: As dit donker word 3
***My eie woorde
**** Wanneer mens vandag se Psalm lees, dan vra jy jouself af of
dit waar kan wees want hoeveel moord en doodslag is daar net
nie. Jy sien die kern lê in die laaste deel. Wag ek en jy tot die
dood op ons neersak dan roep ons uit … of skuil ons elke dag
by Hom . Onderwerp ek en my gesin ons elke oggend voor Hom
vir genade wysheid en leiding. Onthou ons stryd is nie teen
vlees en bloed nie, hulle is maar net die instrumente in die
aartsvyand se hand
Ps 91:1 Hy wat in die skuilplek van die Allerhoogste sit, sal
vernag in die skaduwee van die Almagtige. V2 Ek sal tot die
HERE sê: My toevlug en my bergvesting, my God op wie ek
vertrou. V3 Want Hy is dit wat jou sal red uit die net van die
voëlvanger, van die verderflike pes. V4 Hy sal jou dek met Sy
vlerke, en onder Sy vleuels sal jy skuil; Sy trou is ‘n skild en
pantser. V5 Jy hoef nie te vrees vir die skrik van die nag, vir die
pyl wat bedags vlieg nie, V6 vir die pes wat in die donker
wandel, vir die siekte wat op die middag verwoes nie!
V7 Al val daar duisend aan jou Sy en tien duisend aan jou
regterhand—na jou sal dit nie aankom nie. V8 Net met jou oë
sal jy dit aanskou en die vergelding van die goddelose sien.
V9 Want U, HERE, is my toevlug. Die Allerhoogste het jy jou beskutting gemaak.
Efes.6:12 Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie,
maar teen die owerhede, teen die magte, teen die
wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose
geeste in die lug.
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 21 Januarie 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Laurinda du Plessis 21 Jan
Barbara du Toit 21 Januarie
Lena Ross 21 Jan.
Gretel Janse van Rensburg 21 Jan.
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 109 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *