1Sam.17:45

Donderdag 12 Februarie 2015 Tema: Hou koers bly gefokus 4
****My eie woorde
**** Dawid het sy fokus behou in tye van nood!! Die volk sien die
reus Goliat maar Dawid fokus op die God van die heelal wat die
reus gemaak het. Die volk kyk na getalle Dawid kyk na 5 klippies
en die Naam van die HERE. Ons dien nie ‘’n Kersvader god nie
ons dien die Skepper God wat spreek en dit gebeur. Dis tyd dat
ons as ‘’n volk terugkeer na Hom op ons knieë in gebed want as
ons dit nie doen nie, sal dit wat wag ons op ons knieë dwing.
1Sam.17:45 Maar Dawid sê vir die Filistyn: Jy kom na my met ‘n
swaard en met ‘n spies en met ‘n lans, maar ek kom na jou in die
Naam van die HERE van die leërskare, die God van die slagordes
van Israel, wat jy uitgedaag het.
Psalm 121
1 ‘n Bedevaartslied. Ek slaan my oë op na die berge:
waar sal my hulp vandaan kom? 2 My hulp is van die HERE wat
hemel en aarde gemaak het. 3 Hy kan jou voet nie laat wankel
nie; jou Bewaarder kan nie sluimer nie. 4 Kyk, die Bewaarder
van Israel sluimer of slaap nie. 5 Die HERE is jou Bewaarder; die
HERE is jou skaduwee aan jou regterhand. 6 Die son sal jou
bedags nie steek nie, die maan ook nie by nag nie. 7 Die HERE
sal jou bewaar vir elke onheil; jou siel sal Hy bewaar. 8 Die
HERE sal jou uitgang en jou ingang bewaar, van nou af tot in
ewigheid.
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 12 Februarie 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Mev B. V Staden 12 Feb
Catherine Venter 12 Feb.
Piet Volschenk 12 Feb.
Alida Prinsloo 12 Feb
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 11 Februarie 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Rina Barnard 11 Feb.
Elmarie Luus 11 Feb
Cliff Wright 11 Feb.
Renatha Fourie 11 Feb
Roseline.Davids 11 Feb
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 38 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *