Eks.33V20

Dinsdag 10 Februarie 2015 Tema: Hou koers, bly gefokus 2
****My eie woorde
****Moses vra die HERE of hy Hom mag sien. Miskien sou ek en
jy dink dat hy darem baie verwaand was om so iets te vra, want hy
was twee keer vir 40 dae in God se teenwoordigheid op die berg.
Tog is die HERE se liefde so groot dat Hy ook ruimte maak vir
Moses se spesiale versoek sodat Moses Hom net van agteraf
mag aanskou en dan spreek Hy dié woorde met Moses
Eks.33V20
20 Verder het Hy gesê: Jy kan my aangesig nie sien nie,
want geen mens kan My sien en bly lewe nie.
21 Ook het die HERE gesê: Kyk, hier is ‘n plek by My
waar jy op die rots kan gaan staan.
****Kyk hoe pragtig is dit net nie, want die rots waarop Moses
staan is ook die verteenwoordiging van Jesus Christus ons Rots
en ons Verlosser, die fondasie van ons geloof en dan die kosbare
woorde ook vir jou en vir my vandag …” Kyk hier is ‘n plek by
MY….. ” Wat ‘’n spesiale woord vir ons vandag.
Open 2:13 Ek ken jou werke en die plek waar jy woon,
waar die troon van die Satan is. En jy hou vas aan my
Naam en het die geloof in My nie verloën nie,….
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 10 Februarie 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
JP Lubbe 10 Feb.
Willie Botha 10 Feb
Jacques Joubert 10 Feb
Michelle Viljoen 10 Feb
Riaan Brummer 10 Feb
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 61 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *