Engel se Kapokaartappels

Isabel het gisteraand die kapokaartappels gemaak en dit was heerlik gewees. Soos Oubaas sal sĂȘ “EK het my lipee afgekou”.

Bestanddele
Aartappels genoeg vir gesin
Ina Paarman se Suurlemoen en Swarpeper
Botter
Kaas gegeurde Aromat
Sout

Metode
Skil aartappels. Sit in pot met water. Gooi nou sout, Ina Paarman se suurlemoen peper en kaas Aromat in, volgens smaak. Kook tot sag. Gooi water af. Gooi nou botter by aartappels en maak fyn. Geniet.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 430 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *