Eskom Etes ~ En André se wenk:

Ons het ‘n tweeplaatgasstofie wat in die kombuis langs die groot stoof staan. Ons gebruik dit nogal baie – veral as die ding wat gekook moet word, nie baie groot is nie, want om ‘n stoofplaat warm te kry vat ook nog ‘n klomp krag. Maar nouja as die krag afgaan …..Daar is ook groter soortgelyke gasstofies op die mark. ‘n Koplampie wat altyd byderhand is, ‘n fluitketeltjie vir die koffiewater dan is Eskom se skokke nie meer van groot belang nie.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 181 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *