Eskom Etes ~ Sarie skryf:

As die krag afgaan en die kos is nog nie gaar nie, gooi oor in swart potjie en maak ‘n gesellige vuurtjie en kook die kos verder gaar. Ek en my ou wederhelf doen dit gereeld, ons laat ons nie van eskom kniehalter nie. As jy ‘n gasstofie het kan jy die kos op die gasstofie verder klaar maak en heerlik by kerslig eet.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 171 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *