Kamp ~ Eskom Etes

Peter Thomas

Hallou!
As jy kampeer het jy nie ‘n probleem nie, want dan het jy ‘n gasstofie. Jy braai! Met slaai of braaibroodjies as bykos! Gebruik jou kampeer batterylampe vir lig, baie beter as kerse. Daar is soveel verskillende slaairesepte dat jy ‘n maaltyd net van slaai kan maak. Kyk na wanner dit jou deeltyd gaan wees en koop koue vleis om saam met die slaai te eet. Sorg dat jy vrugte koop vir vrugteslaai. As jy kookwater het(kampstofie) kan jy pakkiesop maak, niks verkeerd met sop en brood nie. Sorg dat jy ‘n gasplaat of primus stofie het om goed op warm re maak. Koop blikkieskos wat jy net gou in ‘n kastrol kan warm maak,(weer daai kampstofie) Maak jaffels op jou gasstofie. Solank jy een of ander manier het om kos op te warm gaan jy nie honger ly nie. Geniet die avontuur!
Peter

 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 415 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *