Koue Vleis ~ Eskom Etes

Debbie Donaldson

Die vinnigste/maklikste/gesondste aandete.

Paar skywe kouevleis op elke bord, verkieslik koue hoender of oorskiet skaapboud, skywe tamatie, uie, soetrissie,wortelstokkies, komkommer of piekels, olywe en enige ander groente wat jy rou kan eet. ‘n lepelvol mayonnaisse of slaaisous daarby en alles is reg vir aansit.

Meeste groente soorte kan in bottels ingele word met kerriesous of gepiekel word, reg om te eet sonder kook.

Groete

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 362 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *