Matt 18:21

Indien jy nog nie CD’s bestel het nie en jy wil bestel ek stuur
weer hierdie week uit.Sien data onder aan.
Jou volledige posadres is nodig.
Dinsdag 24 Februarie 2015 Tema: Spreek vry – vergewe 2
****My eie woorde
****Wie is daar in jou lewe waar jy gesê het ek sal hom /haar
NOOIT kan vergewe nie! Die Here sê vir jou vandag …. Dis die
een wat jy vandag moet vryspreek.
Matt 18:21 Toe kom Petrus na Hom en sê: Here, hoe dikwels
sal my broeder teen my sondig en ek hom vergewe? Tot sewe
maal toe? 22 Jesus antwoord hom: Ek sê vir jou, nie tot sewe
maal toe nie, maar tot sewentig maal sewe toe.
Spreuke 19:11 Die verstand van ‘n mens maak hom lankmoedig,
en dit is vir hom ‘n eer om die oortreding te vergewe.
Matteus 5:44 Maar Ek sê vir julle: Julle moet jul vyande liefhê;
seën die wat vir julle vervloek, doen goed aan die wat vir julle
haat, en bid vir die wat julle beledig en julle vervolg;
Spreuke 11:25 Die siel wat seën, word versadig; en hy wat laaf,
word self ook gelaaf.
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 24 Februarie 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Marie de Klerk 24 Feb
Tina De Klerk van Keetmanshoop, Namibia
Elize Raftopoulos 24 Feb.
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 115 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *