Spek en Kaas Quiche

Bestandele:
4 eiers
¾ k Room
¾ k Melk
½ k Kaas
¾ k Spekvleis[gaar] of koue hoender of Ham blokkies 1tl Vars gekapte Pietersielie
Sout en Peper

Metode:
Medium ui fyngekap en 1e fyngekapte groen Soetrissie Klits eiers goed en voeg al die ander bestandelle by Gooi in tertpan en bak vir 35-40 min op180 ˚C.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 856 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *