Uie in Asyn

Haal die eerste twee skilletjies van die uie af en sit die uie in wye-bek bottels. Neem 2 lepeltjies Jamaikapeper (ALspice) en 2 teelepltjies swart peper vir elke twee bottels asyn. Gooi dit so koud oor die uie, maak duit goed toe. Na twee weke is die uitjies eetbaar.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 271 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *