WORTEL BLATJANG

Anna Eksteen

Bestanddele
900g wortels, geskraap, baie klein gekap
900g uie, gekap
water om in te kook
60ml mielieblom
60ml kerriepoeier
5x250ml asyn
500ml suiker
20ml asyn

Metode
Kook die wortels en uie in genoeg water tot sag. Dreineer. Maak die mielieblom en kerrie met ‘n bietjie asyn aan tot ‘n pasta. Roer die res van die asyn, asook die suiker en sout by. Laat kook tot dik en gaar. Voeg die wortels en uie by en laat net opkook. Skep in warm gesteriliseerde flesse en verseël.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 3,659 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *