1 Pet 3V 7

Vrydag 27 Maart 2015 Tema: Wie staan in jou pad 5
****My eie woorde
****Vandag se gedeelte sê dat ons as vroue die swakker geslag is,
Ag en nou kan ‘n paar vroue my kom stenig en verduidelik dat dit
darem nie so is nie. Tog. wanneer ons eerlik is voor God en teenoor
onsself dan is ons tog maar die swakker geslag. Natuurlik kan ons
alles doen en praat en leiding neem, maar onthou net dit God het
Adam geskep uit die rooi grond van die aarde. Hy het Adam gevorm
na Sy Beeld… en toe maak Hy die vrou uit Adam se rib, as sy
“helper” Daarom het man en vrou mekaar nodig wanneer hulle “een
vlees “ geword het. Juis daarom is die waarskuwing so ernstig aan
die manne vandag….dat hulle gebede verhinder kan word.
Daarmee saam wil ek dit hier uitlig, dat hierdie boodskap gerig is
aan twee gelowiges wat die Here ken en dien. Dit is die ideaal in die
Woord maar die werklikheid is nie altyd so nie. Daar is baie
stukkende huwelike en stukkende mense. Ek wil dit net weer sê al
haat God egskeiding en sonde het hy die geskeide en die sondaar
lief. Kies Hom vandag en laat niks en niemand jou verhinder om
Hom te dien nie.
1 Pet 3V 7 Net so moet julle, manne, verstandig met hulle
saamlewe en aan die vroulike geslag, as die swakkere, eer bewys,
omdat julle ook mede-erfgename van die genade van die lewe is—
sodat julle gebede nie verhinder mag word nie.
8 En eindelik, wees almal eensgesind, medelydend, vol
broederliefde en ontferming, vriendelik.
9 Vergeld geen kwaad met kwaad of skeldwoorde met
skeldwoorde nie, maar seën inteendeel, omdat julle weet dat julle
hiertoe geroep is, sodat julle seën kan beërwe.
2 Kor.6V14 Moenie in dieselfde juk trek saam met ongelowiges nie,
want watter deelgenootskap het die geregtigheid met die
ongeregtigheid, en watter gemeenskap het die lig met die
duisternis?
GETUIENISSE en TERUGVOER
SM stuur hierdie :
“Ek Prys die Vader van die ALLERHOOGSTE al die EER gaan na U. Wat
ek kan sê van Blye Versekering is, dit het my lewe gered en nog steeds.
Dis my versterking bron rêrig Amen.”
**** Open.7:12 Amen! Die lof en die heerlikheid en die wysheid en
die danksegging en die eer en die krag en die sterkte aan onse God
tot in alle ewigheid! Amen.
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 27,28 & 29 Maart 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
SONJA VENTER 27 Mrt
Linda Nel 27 Mrt
Wilma de Rademan 27 Mrt
Marietjie Roux 27 Mrt.
Hazel Chiloane 27 mrt
Gerrie Nel 27 Mrt
Sarie Gouws 27 Mrt.
Bettie Kokkie 28 Mrt.
Marianne v d Westhuizen 29 Mrt
Brenda Kiewiets 29 Mrt
Brenden Eloff 29 Mrt
Ina v Tonder 29 Mrt.

Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 49 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *