2 Konings 18:21

Maandag 16 Maart 2015 Tema: Vertrou Hom 1
****My eie woorde
**** Op wie of wat vertrou ek en jy. Dikwels val daardie dinge weg
waarop ons vertrou juis sodat ek en jy kan leer om aan Jesus vas te
hou. Dan begin ons skuld soek waarom dinge met my en jou
gebeur . Die enigste skuld is juis dat die HERE ons wil leer om Hom
volkome te vertrou. Wees verseker die HERE sal jou behoefte
voorsien wat dit ook al is maar ek en jy moet die voorwaarde nakom
naamlik om Hom te soek. Wat ‘’n voorreg om dan vir Hom te vra om
te voorsien juis omdat ons Hom in ons lewens ingenooi het.
2 Konings 18:21 Kyk nou, jy vertrou op dié geknakte rietstok, op
Egipte, wat, as iemand daarop leun, in sy hand ingaan en dit
deurboor; so is Farao, die koning van Egipte, vir almal wat op hom
vertrou.
Psalms 4:5 (4:6) Offer offerandes van geregtigheid en vertrou op
die HERE.
Matt. 6:33 Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en
al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.

Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 117 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *