2 Korintiërs 13:1

Woensdag 25 Maart 2015 Tema: Wie staan in jou pad 3
****My eie woorde
**** Soms dink ons wanneer ons gebid het vir iets, en die Here het
die koers aangewys dat alles nou sommer woeps waps in plek gaan
val. Skielik lyk dit vir jou of alles verkeerd gaan en jy begin twyfel of
die Here dan nou regtig die koers vir jou aangewys het. Wanneer
die Here rigting aanwys bevestig Hy dit altyd ‘n tweede keer. Verder
as jy sekerheid het en alles loop skeef…moenie ons Aartsvyand
vergeet nie, hy wil juis hê dat ons moet begin twyfel. Gaan lê jou
saak aan die Here voor en herinner Hom dat dit Sy opdrag was en
hou in geloof aan hom vas….want sodra die Satan sien hier is nie
salf aan jou te smeer nie…dan breek die lig weer helder deur.
2 Korintiërs 13:1 Dit is die derde keer dat ek na julle toe kom. In
die mond van twee of drie getuies sal elke woord vasstaan.
Job 2:2 Toe vra die HERE vir die Satan: Waar kom jy vandaan?
En die Satan antwoord die HERE en sê: Van ‘n swerftog oor die
aarde, wat ek deurkruis het.
Lukas 22:31 En die Here sê: Simon, Simon, kyk, die Satan het
vurig begeer om julle soos koring te sif.
Jes.30:21 en jou ore sal ‘n woord agter jou hoor wat sê: Dit is die
weg, wandel daarop! wanneer julle regs of wanneer julle links wil
gaan.
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 25 Maart 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Magda Mynhardt 25 Mrt. 2015
Chene Crause – 25 Mrt. 2015
Donel Williams 25 Mrt. 2015
Ryno de Bruyn 25 Mrt. 2015
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 97 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *