Jeremia 17:7

Vrydag 20 Maart 2015 Tema: Vertrou Hom 5
****My eie woorde
**** Miskien ervaar jy dat daar geestelike droogte is in jou lewe.
Jou probleme lyk vir jou groter as jou geloof. Tog is daar hierdie
sekerheid dat jy volkome op God kan vertrou. Juis dan sal ek en jy
nog steeds kan vrugte dra…ja daardie vrugte wat by bekering pas.
Jy sien jy moet aan die boom werk die boom bring die vrugte voort
en nie dink om die vrugte voort te bring nie. Dit sal vanself kom as
jou vertroue in Hom is.
Jeremia 17:7 Geseënd is die man wat op die HERE vertrou, en
wie se vertroue die HERE is.
Jeremia 17:8 Want hy sal wees soos ‘n boom wat by die water
geplant is en sy wortels uitskiet by die stroom en nie vrees as daar
hitte kom nie, maar sy blad bly groen; en in ‘n jaar van droogte is hy
nie besorg nie en hou nie op om vrugte te dra nie.
Galasiërs 5:22 Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap,
vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid,
sagmoedigheid, selfbeheersing.
Efesiërs 5:9 Want die vrug van die Gees bestaan in alle goedheid
en geregtigheid en waarheid.

Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 199 times, 1 visits today)
Advertisements

One thought on “Jeremia 17:7”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *