Lukas 10V29

Woensdag 11 Maart 2015 Tema: My naaste en ek 3
****My eie woorde
**** Hierdie verhaal is seker een van die bekendstes en staan dan
ook bekend as Die Barmhartige Samaritaan. Die opdrag aan die
einde is vir my en jou….gaan doen jy net so.
Jy sien om goed te doen en om te gee vir ander kom uit jou hart.
Mens kan jou kinders so opvoed ja, maar wat van daardie kinders
wat altyd verwerping ervaar het en in ellende grootgeword het.
Daarom wanneer Jesus jou hart verander en in jou lewe kom
ontvang jy daardie omgee as ‘’n geskenk van Hom.
Lukas 10V29 Maar hy wou homself regverdig, en sê vir Jesus: En
wie is my naaste?
V36 Wie dan van hierdie drie, dink jy, was die naaste van hom wat
onder die rowers verval het?
37 En hy antwoord: Hy wat barmhartigheid aan hom bewys het.
Toe sê Jesus vir hom: Gaan en doen jy net so.
Eseg_36:26 En Ek sal julle ‘n nuwe hart gee en ‘n nuwe gees in jul
binneste gee; en Ek sal die hart van klip uit julle vlees wegneem en
julle ‘n hart van vlees gee.
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 11 Maart2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag! Lekker verjaar!
Cobie Hattingh 11 Mrt.
Zelda du Plessis 11 Mrt
Leani Viviers11 Mrt
Johanna Kruger 11 Mrt
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering

Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 74 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *