Bestandele:
Klaar skilferkorsdeeg rou – in blokkies van 4cm gesny
Salami gesnipper
Pietersielie
Kaas gerasper
Spekworsies
Roomkaas
Olywe
Spek
Tamaties
Feta
Metode:
Plaas die skilferkorshappies op ‘n bakplaat en plaas vulsel bo-op na smaak. Bogenoemde vulsel kan in kombinasie opgesit word, of apart, en ‘n verskeidenheid kan gemaak word. Bak in ‘n voorverhitte oond teen 190 grade celcius vir 15 minute.
(Visited 302 times, 1 visits today)
Advertisements