Struisbaai Stokvis

Net reg vir 4 mense

Bestandele:
800 g stokvis, gesny in blokkies
1 koppie broodkrummels
250 ml room
1 koppie gerasperde mozzarellakaas
gerasperde skil van een suurlemoen
handvol pietersielie
sout en peper

Metode:
Smeer ‘n glasbak met botter, en pak vis onderin. Strooi sout en peper, asook suurlemoenskil oor.
Gooi die room oor die vis. Strooi die pietersielie oor. Meng broodkrummels en mozarella, en sprinkel dit oor dis. Bak teen 180 grade vir 30 minute.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 122 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *