Tuna & olyf gebak

Bestanddele
1 ui gekap
bietjie olie (indien moontlik Avokado olie)
300g Spekko basmati aromatic rice
2 blikke MIAMI Tomato & Peppadew
500ml groente aftreksel
Sout & peper
15ml botter
Knypie rooi peper
paar Kalamata olywe
200g groen boontjies (gehalveer en geblansjeer)
2 Blikke tuna gedreineer

Metode
Stel oond op Oond 200 ºC. Verhit olie in kasserol en braai uie tot sag e deurskynend. Voeg rys en rooi peper by en meng goed. Voeg blikke tamatie en aftreksel by, asook sout en peper. Sit deksel op en plaas in warm oond vir 20 min. Haal uit oond en voeg by: botter, olywe, tuna en groenboontjies. Plaas terug in oond vir ‘n paar minute en verhit tot deur warm. Garneer met vars gekapte basilie blare.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 142 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *