Worsbroodjie met kaas

Bestanddele
9 snye witbrood, korsies afgesny
65ml botter
250g blik worsies gedreineer
60g cheddarkaas, in skywe gesny

Metode
Rol snye brood met rolstok plat en sny dit 2 maal oorkruis deur om vier driehoeke te vorm.
Smeer ʼn bietjie botter op elke driehoek. Sny ʼn gleuf in die lengte in elke worsie steek skyfie kaas daarin. Draai brooddriehoek om elke worsie met kaas en steek met snoepstokkie vas. Smeer botter buite om die brood en plaas op die bakplaat. Bak tot brood mooi bruin is.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 410 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *