1Pet.4:7

Maandag 13 April 2015 Tema: Gebed het groot waarde 1
****My eie woorde
****Jesus verkeer in die grootste nood en vra dat Sy dissipels
saam met Hom sal waak en bid. Hy waarsku hulle vooraf dat die
gees gewillig is maar die vlees is swak. Ten spyte daarvan
….slaap hulle. Miskien dink ek en jy … “as ek daar was… ek sou
dit nooit aan Hom doen nie, ek sou wakker bly en saam met Hom
bid.” My vraag is … hoekom slaap ek en jy dan nou? Hoeveel tyd
bring ek en jy op ons knieë deur of bid ons, maar altyd so in die
loop en die ry? Wat van jou krisis en jou nood vandag … het jy al
tyd gemaak om met die HERE daaroor te praat? Niemand ken jou
hart beter as jy self en die HERE nie. Stort jou hart voor Hom uit
soos HY Sy hart voor ons Vader uitgestort het . Kom ons maak
tyd vir Hom want Hy het tyd gemaak vir my en jou aan die kruis.
Matt 26V41 Waak en bid, dat julle nie in versoeking kom nie. Die
gees is wel gewillig, maar die vlees is swak. 42 Weer het Hy vir
die tweede maal gaan bid en gesê: My Vader, as hierdie beker nie
by My kan verbygaan sonder dat Ek dit drink nie, laat u wil
geskied. 43 Toe kom Hy en vind hulle weer aan die slaap, want
hulle oë was swaar.
1Pet.4:7 En die einde van alle dinge is naby; wees dan ingetoë
en nugter, om te kan bid.
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 13 Maart2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Aune Kapia 13 April
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 62 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *