Deuteronomium 4:29

Dinsdag 14 April 2015 Tema: Gebed het groot waarde 2
****My eie woorde
****In die oorlog jare word ‘n soldaat in die veld betrap. Hulle vang
hom en neem hom na die bevelvoerder en hy word aangekla dat
hy met die vyand wou kontak maak. Op navraag sê hy dat hy
gegaan het om te bid. Die bevelvoerder sê vir hom of hy besef dat
dit hom sy lewe kan kos. Hy sê toe vir hom … bid dan dat ek kan
hoor. Die jong man val op sy knieë en stort sy hart voor sy
Skepper uit. Toe hy klaar gebid het is almal weg en die
bevelvoerder sit met trane in sy oë en sê vir hom “so ‘n gebed kan
nie anders as uit die hart kom nie …jy kan maar gaan.”
My vraag vandag : Soek ek en jy Hom met ons hele hart ?
Ek dink ons kan almal saamstem ons land is in ‘n gemors. Weet
julle hoekom? Nee, dis nie die regering en daardie party nie. Dis
God wat ernstig met ons praat omdat ons eens ‘’n volk was wat
Sy God geken het. Satan is besig om die evangelie te verdraai en
te vertrap en sovele is naweek christene. As die nood kom, dan
staan ons almal bakhand voor Hom wat ons gemaak het. Laat ons
Hom elke dag soek met ons HELE hart dan sal Hy ons lot
verander.
Deuteronomium 4:29 Dan sal julle daarvandaan die HERE jou
God soek en vind as jy Hom met jou hele hart en jou hele siel
soek.
Jeremia 29:13 En julle sal My soek en vind as julle na My vra
met julle hele hart.
Jeremia 32:41 En Ek sal My oor hulle verheug om aan hulle
goed te doen; en Ek sal hulle duursaam in hierdie land plant, met
my hele hart en met my hele siel.
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 14 April 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Christelle de Klerk 14 Apr.
Magda Burger 14 Apr.
Elize Louw 14 April
Francois Booyse 14 April
Marietjie Haywood 14 Apr
Annetjie van Staden 14 Apr
Adele Petzer 14 April
Bokkie Fourie 14 April
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 76 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *