Jak 1V5

Baie dankie vir diegene wat laat weet het dat hulle hul gratis CD’s ontvang het.
Donderdag 23 April 2015 Tema: Wanneer twyfel my oorval 4
****My eie woorde
**** Jakobus sê wanneer ons twyfel is ons soos ‘n golf van die
see wat met elke wind voortgesweep word. Dus elke probleem
elke moeilikheid slaan ons onderstebo. Twyfel is ongeloof dat
Jesus my nie deur hierdie storm kan dra nie. …..Julle ken die
liedjie wat sê.. “ Twyfel nie meer vertrou die Heer. Dis wat tel.
Jak 1V5 En as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit
van God bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt,
en dit sal aan hom gegee word.
6 Maar hy moet in die geloof bid, sonder om te twyfel; want hy
wat twyfel, is soos ‘n golf van die see wat deur die wind gedrywe
en voortgesweep word.
GETUIENISSE en TERUGVOER
LF getuig:
Ek wil vanoggend net dankie sê aan ons Hemelse Vader dat Hy my
gebede verhoor het. My seun was baie lank sonder werk en hy het
verlede week begin werk. Die Here is Groot en ons moet net glo en
vertrou op HOM. Dankie,
**** Dankie, vir jou bemoedigende getuienis vir sovele ander wat
werk soek en bid vir werk. Laat die van ons wat wel werk het en
nog kan werk dankie sê, al is dit dikwels hoe moeilik. Daar is
ander wat bid om net ’n werkie te kry. Mense dit gaan nie makliker
word nie , ons moet juis uit die nood nou leer, om God ten volle te
vertrou . As ons nie deur hierdie toets kan gaan nie , hoe gaan
ons staande bly as ons vir ons geloof moet opstaan. Ons skuilplek
is Jesus Christus Hy is die Alfa en die Omega en Hy sal ons
deurdra.
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 23 April2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Jan Pieters 23 April
Michelle Goodrich 23 Apr
Annemarie Young 23 April
Deon Aspeling 23 Apr.
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 64 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *