Job 34:12

Gister was ’n openbare vakansiedag in RSA Dinsdag 28 April2015 Tema: Waarlik 1 ****My eie woorde **** Dalk het iemand al iets aan jou vertel en terwyl die een vir jou kyk besef die persoon jy glo nie regtig nie en dan om te beaam sê die persoon REGTIG…. Vandag se teks is so ‘n woord van REGTIG …WAARLIK jy hoef nie daaraan te twyfel nie. Die 2de teksie dui daarop dat ons ook ‘’n deel het om te doen. Ons moet “sorgvuldig” luister en dan moet ons doen dit. Onthou wat ek altyd sê ons dade red ons nie maar wat ons doen, kan ons verlore laat gaan, want dit gaan nie ongemerk by God verby nie. Job 34:12 Ja waarlik, God handel nie onregverdig nie, en die Almagtige verdraai nie die reg nie. Deut. 12:28 Luister sorgvuldig na al hierdie woorde wat ek jou beveel, dat dit met jou en jou kinders ná jou goed kan gaan tot in ewigheid, as jy doen wat goed en reg is in die oë van die HERE jou God.

GETUIENISSE en TERUGVOER Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende ****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb. VERJAARSDAE 28 April2015 Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam. Geniet jou spesiale dag vandag! Sarina v Aswegen 28 April Elmarie Botes 28 April Marié White 28 Apr Kobus v Zyl 28 April Leokadia Boois 28 Apr. Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys. Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel Facebook: http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering ________________________________________ Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com vir diegene in RSA. Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD” as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks. CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3 Fax2email 086-593-4848 Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou, doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing. ________________________________________ DAGSTUKKIES: Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK” Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks. By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie. By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op Vrydagoggend in een posstuk. Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks. Inteken: (kies een van die volgende :-)) blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS VERSOEKE: Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande skakel nie werk nie Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende gebruik net die epos adres: Gebed.asseblief@gmail.com Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie. Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam geplaas met jou goedkeuring Terugvoer: blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer Om uit te teken: Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb. blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK ________________________________________ Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 71 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *