Ongekookte Vla

Lydia Gerber

Bestanddele
150 ml Vlapoeier
bietjie koue water
1 L kookwater
1 blik kondensmelk
10 ml vanielje essens

Metode
Gebruik water om die vlapoeier mee te meng tot ‘n loperige pasta. Gooi kookwater ook net nadat dit gekook het by en roer tot mengsel egalig is. Gooi blik kondensmelk by en roer. Voeg nou die Banana essens by en meng goed.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 334 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *