Peer-En-Heuning-Skommel

Bestanddele
4 pere, geskil en stronke verwyder
3 eetlepels (45ml) heuning
1 koppie (250ml) ongegeurde jogurt
8 ysblokkies

Metode
Plaas al die bestanddele in ‘n voedselverwerker en verwerk tot die ys fyn is. Skink in glase, versier met heuning en sit dadelik voor. Genoeg vir 3- 4 mense.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 150 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *