Psalm 139:1

LW!! Hierdie is dan die laaste dagstukkie weens
die skoolvakansie in RSA . Ek begin dan weer so die HERE wil
op 13 April 2015 Indien jy nog nie gratis CD’s bestel het nie
doen dit gerus.
Woensdag 1 April 2015 Tema: Ek ken jou naam, ken jy My? 3
****My eie woorde
**** Hoe wonderlik om daardie blye versekering te hê dat die HERE ons
deur en deur ken. Dan sluit ek die kosbare woorde af met die
vermaning wat Paulus aan Timoteus gee : laat ons geregtigheid
geloof liefde en vrede najaag maar boweal mag ons ‘n rein hart
nastreef om ons sonde voor Jesus se voete te lê elke dag.
Psalm 139:1 HERE, U deurgrond en ken my.V2 U ken my sit
en my opstaan; U verstaan van ver my gedagte.V3 U deurvors
my gaan en my lê, en U is met al my weë goed bekend.
V4 Want daar is nog geen woord op my tong nie – of U, HERE,
U ken dit geheel en al. V5 U sluit my in van agter en van voor,
en U lê u hand op my.
2Tim 2:19 Ewenwel, die fondament van God staan vas met
hierdie seël: Die Here ken die wat syne is; en: Laat elkeen wat
die Naam van Christus noem, afstand doen van die
ongeregtigheid.
V22 Maar vlug vir die begeerlikhede van die jonkheid en jaag ná
geregtigheid, geloof, liefde, vrede, saam met die wat die Here uit ‘n
rein hart aanroep.
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 1 April 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Annalie de Beer 1 Apr.
Driekie Potgieter 1 Apr.

Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 146 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *