Tamatie en Uie Sous (Grootmaat)

Lydia Gerber

Ek gebruik die resep wanneer ons n groot braai hou. Dit kan n week voor die tyd gemaak word. Bere in bottels in yskas. Gebruik soos nodig.

Bestanddele
4 kg Tamaties
1 kg uie
1 Bottel bruin asyn
3 E sout
800 gr Suiker of minder
Braai uie en gooi asyn by.
Kook deur
Voeg Tamaties by
Maak sous aan
2 E Kerrie
2 E Mostert
3 E Maizina

Metode
Maak aan met ‘n biejie water en voeg by tamaties. Roer goed en bottle. Kan knoffel ook by voeg asook rissies.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 3,075 times, 1 visits today)
Advertisements

One thought on “Tamatie en Uie Sous (Grootmaat)”

  1. Hi wil net seker maak die ratio tamaties tot uie is 4:1. Die uie lyk so min invergelyking met my hoop tamaties. ☺

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *