VISPASTEI

Betsanddele
1 Blik sardyne in tamatiesous
2 k bruismeel
1/2 k olie
1/2 k melk plus 1 k melk
Sout en peper na smaak
2 eiers
Kaas

Metode
Meng bruismeel, kn. sout, olie en 1/2 koppie melk goed tot sagte deeg. Voer gesmeerde pan met deeg.
Maak vis fyn met sous en al. Giet bo-op deeg. Strooi gerasperde kaas oor. Klits eiers goed in 1 k melk.
Geur met sout en peper. Giet bo-oor kaas. Bak 1/2 uur @ 180 C (325 F). Bedien met slaai. Genoeg vir 4 tot 6 mense

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 651 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *