Efes. 6:1

Vrydag 22 Mei 2015 Tema: Hy het belowe 5
****My eie woorde
**** Wanneer mens vandag se gedeelte lees dan wonder jy dalk
maar hoe moet ek my ouers eer, daardie ouers wat dalk alkoholiste
is wat ons soos gemors behandel. Onthou jy eer juis jou ouers om
op te staan uit die as en deur ‘jou lewe te leef onder die hand van
die HERE en nie dieselfde foute te maak nie. Dit beteken nie wat
verkeerd is, is reg nie, jy aanvaar net dat in Christus sal jy die pyn
dra.
Efes. 6:1 Kinders, julle moet jul ouers gehoorsaam wees in die
Here, want dit is reg. 2 Eer jou vader en jou moeder–dit is die
eerste gebod met ‘n belofte– 3 sodat dit met jou goed mag gaan
en jy lank mag lewe op die aarde. 4 En vaders, moenie julle
kinders vertoorn nie, maar voed hulle op in die tug en vermaning
van die Here. 5 Diensknegte, wees gehoorsaam aan julle here na
die vlees, met vrees en bewing, in opregtheid van julle hart, soos
aan Christus; 6 nie met oëdiens soos mensebehaers nie, maar
soos diensknegte van Christus wat die wil van God van harte doen
7 en met goedwilligheid die Here dien en nie mense nie, 8 omdat
julle weet dat elkeen vir die goeie wat hy doen, loon van die
Here sal ontvang, of hy ‘n slaaf is of ‘n vryman.
Jes. 62:6 o Jerusalem, Ek het wagte op jou mure uitgesit wat
gedurigdeur die hele dag en die hele nag nie sal swyg nie. o Julle
wat die HERE herinner aan sy beloftes–moenie rus nie.
NV ……. Julle wat die Here aan sy beloftes moet herinner, julle
moenie stilbly nie.
Wat ‘n voorreg dat die Here sê in Sy Woord ons moet Hom aan Sy
beloftes herinner en nie stilbly nie.
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 22,23 & 24 Mei 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Rosa Swart 22 Mei
Kayleen Basson 23 Mei
Samantha Bouwers 23 Mei
Lindi Botes 23 Mei
Phia Lamprecht. 24 Mei
Elize Slabbert 24 Mei
Miekie Greyling 24 Mei
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 91 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *