Filippense 4:8

Woensdag 27 Mei 2015 Tema: Bedink dit..3
****My eie woorde
**** Ek hoor soms mense sê die lewe is onregverdig. Dit is verseker
So, omdat sonde in hierdie wêreld alles beheer. Deesdae sal mense
onregverdig wees juis om voordeel te trek of weens hulle
persoonlike gevoel vir iemand. My vraag is, kan ek en jy regverdig
bly al is ons ongewild daardeur. Dan is daar diegene wat van buite
lyk of alles wel is maar daar binne gaan daar donker dinge aan. Tog
spreek die woord ons aan vanmôre om die regverdige dinge te
bedink. Onthou net een ding, uiteindelik sal geregtigheid in die
HERE heers. Hy sien alles raak. Laat ek en jy nie eiewys wees nie
kom ons raadpleeg altyd die HERE in elke saak.
Filippense 4:8 Verder, broeders, alles wat waar is, alles wat
eerbaar is, alles wat regverdig is,….. bedink dit.
Jes. 5:21 Wee hulle wat in eie oë wys en na eie oordeel verstandig
is. V22 Wee hulle wat helde is om wyn te drink en wakker
manne om sterk drank te meng; v23 wat vir ‘n omkoopgeskenk die
skuldige regverdig verklaar en die reg van die regverdige hom
ontneem.
Matt. 23:28 So lyk julle ook van buite vir die mense wel regverdig,
maar van binne is julle vol geveinsdheid en ongeregtigheid.
Ps. 11:7 Want die HERE is regverdig; Hy het geregtighede lief; die
opregtes sal sy aangesig sien.
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 27 Mei 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Hendre Olivier 27 Mei
Suzan Kruger 27 Mei
Betsie Nel 27 Mei
Yolandi J. v Rensburg 27 Mei

Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 71 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *