Matt 4:1 ~ As ek versoek word 1

Maandag 11 Mei 2015 Tema: As ek versoek word 1
****My eie woorde
**** Die eerste vraag wat vanoggend by my opkom is “ Wat is
versoeking?”Daar is verseker baie sienswyses daaroor, maar vir my is dit
die aanval van die Bose om my en jou buite God se wil te laat optree. Hy
het in die hemel begin en ‘n derde van die sondelose engele met hom
saamgesleep. Daarna gaan hy voort in die tuin van Eden en het selfs
Jesus nie laat staan nie
Matt 4:1 Toe is Jesus deur die Gees weggelei die woestyn in om
versoek te word deur die duiwel. 2 En nadat Hy veertig dae en
veertig nagte gevas het, het Hy naderhand honger geword.
3 En die versoeker het na Hom gekom en gesê: As U die Seun
van God is, sê dat hierdie klippe brode word. 4 Maar Hy antwoord
en sê: Daar is geskrywe: Die mens sal nie van brood alleen lewe
nie, maar van elke woord wat deur die mond van God uitgaan.
****Dit was die duiwel se uitsluitlike doel om Jesus te versoek, maar
hy wag totdat hy op Sy swakste is van die honger en dan versoek
hy Hom juis met iets wat Hy daardie oomblik nodig het, nl. kos. Tog
begin hy met die woordjie “As” en dadelik toon hy daarmee dat hy
besig is om ‘n strik te stel. Dink gerus na oor die versoekings in jou
lewe, hoe die duiwel vir jou soveel redes gegee het waarom jy dan
nou juis moet toegee aan hierdie verkeerde saak. Tog as jy eerlik
met jou self en voor die Here is weet jy dat dit nie die wil van God is
nie. Die voorreg is juis dat Jesus verstaan, Hy het die pad geloop
maar nie gesondig nie .
Heb 2:18 Want deurdat Hy self onder versoeking gely het, kan Hy
dié help wat versoek word.
Jes.30:15 So het die Here my God, die Heilige van Israel, gesê: As
julle julle bekeer en tot rus kom, sal julle gered word. Julle krag lê in
stil wees en vertroue hê. Maar dit wou julle nie;
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 11 Mei 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Maretha van der Schyff 11 Mei
Harry – Jahs 11 Mei
Sarieta Maasdorp 11 Mei
Isabella 11 Mei
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 69 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *