1 Korintiërs 2:9

Vrydag 26 Junie 2015 Tema: Moeg gestry 5
****My eie woorde
****Al voel ek en jy hoe moeg of moedeloos, daar is altyd hoop
daardie hoop waaraan ons in geloof vashou. Een ding het ek in
my lewe geleer, God is ‘n hoorder van gebed, verder hou Hy
daarvan om ons te verras. Juis wanneer jy dit die minste verwag
en jy op ‘n laagtepunt is, dan skielik kom die uitkoms op die tyd
en die plek waar jy dit die minste verwag…hoekom? Omdat die
Eer aan God behoort en ons Sy Eer vir ons wil neem met al ons
slim plannetjie. Wanneer ek en jy nie meer plannetjies het nie
weet God nou is ek en jy afhanklik van Hom en dan gryp Hy in.
Intussen gebruik Hy dit om ons te leer wat geloof en volkome
vertroue is Kyk wat wag vir ons….Ek wil dit nie mis nie wat van
jou? Hierdie belofte is net vir Sy kinders en die wat Hom liefhet.
Die ander kant van die munt is daar gaan mense se plekke leeg
wees deur hulle eie keuse.
1 Korintiërs 2:9 maar soos geskrywe is: Wat die oog nie
gesien en die oor nie gehoor en in die hart van ‘n mens nie
opgekom het nie, wat God berei het vir die wat Hom liefhet.
Open 21
4 En God sal al die trane van hulle oë afvee, en daar sal geen
dood meer wees nie; ook droefheid en geween en moeite sal
daar nie meer wees nie, want die eerste dinge het verbygegaan.
5 En Hy wat op die troon sit, het gesê: Kyk, Ek maak alles nuut.
En Hy het aan my gesê: Skryf, want hierdie woorde is waaragtig
en betroubaar.
6 En Hy het vir my gesê: Dit is verby! Ek is die Alfa en die
Oméga, die begin en die einde. Aan die dorstige sal Ek gee uit
die fontein van die water van die lewe, verniet.
7 Hy wat oorwin, sal alles beërwe; en Ek sal vir hom ‘n God
wees, en hy sal vir My ‘n seun wees.
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 26,27 &28 Junie 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Carol Reynecke 26 Junie
Jenesca Gonsalves 26 Junie
Johan Viljoen 26 Jun
Jana v Wyk 26 Jun
Bertha v Wyk 26 Jun
Dr. Ben Taljaard 26 Jun.
Erica Hobson 26 Jun.
Sean Hobson 26 Jun.
Carol Reynecke 26 Junie
René Swart 27 Junie
Eugene Erasmus 28 Junie
Marlene Corbett 28 Jun

Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 175 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *