2Tim2:19

Aandag: Dis laaangnaweek vir vele so die volgende dagstukkie
stuur ek so die HERE wil weer volgende Woensdag
Ek beplan om CD’s te stuur die naweek so indien jy wil bestel
stuur jou volledige posadres. Deur die HERE se voordiening is
dit steedfs gratis.
Vrydag 12 Junie 2015 Tema: Die seisoen in ons lewe 5
****My eie woorde
Die laaste seisoen is die een waar net diegene gaan wees wat
op die smal pad loop. Dit herinner my aan die verhaal van die
drie beertjies … nie te warm nie, nie te koud nie net reg!
Die wonderlikste deel is juis dat Jesus daar gaan wees in die
Persoon. Ons sal aan Sy voete kan val en Hom bedank vir die
groot prys wat Hy vir sondaars soos ons betaal het.
Onthou dis nie my en jou sonde wat Hom aan die kruis gehou
het nie, dis Sy groot liefde vir verlore sondaars wat Hom daar
gehou het
2Tim2:19 Ewenwel, die fondament van God staan vas met
hierdie seël: Die Here ken die wat syne is; en: Laat elkeen wat
die Naam van Christus noem, afstand doen van die
ongeregtigheid.
Open21V1 En ek het ‘n nuwe hemel en ‘n nuwe aarde
gesien, want die eerste hemel en die eerste aarde het verbygegaan;
en die see was daar nie meer nie.
2 En ek, Johannes, het die heilige stad, die nuwe Jerusalem,
sien neerdaal van God uit die hemel, toeberei soos ‘n bruid wat
vir haar man versier is.
3 En ek het ‘n groot stem uit die hemel hoor sê: Kyk, die
tabernakel van God is by die mense, en Hy sal by hulle woon,
en hulle sal sy volk wees; en God self sal by hulle wees as
hulle God.
4 En God sal al die trane van hulle oë afvee, en daar sal geen
dood meer wees nie; ook droefheid en geween en moeite sal
daar nie meer wees nie, want die eerste dinge het
verbygegaan.
5 En Hy wat op die troon sit, het gesê: Kyk, Ek maak alles
nuut. En Hy het aan my gesê: Skryf, want hierdie woorde is
waaragtig en betroubaar.
6 En Hy het vir my gesê: Dit is verby! Ek is die Alfa en die
Oméga, die begin en die einde. Aan die dorstige sal Ek gee uit
die fontein van die water van die lewe, verniet.
7 Hy wat oorwin, sal alles beërwe; en Ek sal vir hom ‘n God
wees, en hy sal vir My ‘n seun wees.
8 Maar wat die vreesagtiges aangaan en die ongelowiges en
gruwelikes en moordenaars en hoereerders en towenaars en
afgodedienaars en al die leuenaars hulle deel is in die poel wat
brand met vuur en swawel: dit is die tweede dood.
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 12,13 &14 Junie 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die
Here jou ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van
Sy Heilige Naam.Geniet jou spesiale dag vandag!
Toekie Oosthuysen 12 Jun
Lydia Esterhuizen 12 Junie
Marie Myburgh 13 Junie
Natasha Landman 13 Junie
Betsie Herbst 13 Junie
Portia Miguel 14 Jun
Hannes Nell 14 Jun
Hermien Prinsloo 14 Jun
Jurg Pieterse 14 Jun.
Mariana Venter 14 Jun.
Helene Behrens 15 Junie
Zonika v d Merwe 15 Jun.
Marelize v d Walt 15 Jun
Martina Pappas 15 Jun
Brian Loubser 15 Jun
Lucille Meijer 16 Jun.
Charlie Willemse 16 Jun
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 127 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *