Gal 6:8

Donderdag 25 Junie 2015 Tema: Moeg gestry 4
****My eie woorde
**** Vandag se opdrag is ‘n moeilike ene maar met Jesus aan
ons kant kan ons dit doen. Onthou ons oes wat ons saai maar
ons oes is groter as dit wat ons saai. Kom ons ondersoek ons
“saadsak “ Is dit vrugte van liefde geduld vrede ….dit laat mens
dink nê
Gal 6:8 Hy wat in sy vlees saai, sal uit die vlees verderf maai;
maar hy wat in die Gees saai, sal uit die Gees die ewige lewe
maai.9 En laat ons nie moeg word om goed te doen nie, want
op die regte tyd sal ons maai as ons nie verslap nie.
10 Laat ons dan, terwyl ons geleentheid het, aan almal goed
doen, maar die meeste aan die huisgenote van die geloof
Ps 27:2 As kwaaddoeners teen my nader kom om my vlees te
eet—my teëstanders en my vyande, ja, myne—struikel hulle self
en val. v3 Al word ‘n laer teen my opgeslaan, my hart sal nie
vrees nie; al staan ‘n oorlog teen my op, nogtans vertrou ek.
GETUIENISSE en TERUGVOER
Anoniem skryf:
Graag wil ek net baie dankie se vir jou intree in gebed vir my dit
beteken baie vir my en ek is dankbaar. Ek hef my hande na BO EN
SE DANKIE AAN JESUS… my hofsaak is gister van die rol geskrap
want ek het geglo dat God in beheer is en dat Sy Wil sal geskied ..en
dit het. Halleluja al die LOF En EER aan Ons Hemelse VADER.
AMEN!
**** Waarlik dien ons ’n God wat dit wat vir ons onmoontlik lyk ,
heeltemal moontlik maak. Hy is wonderbaar!
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 25 Junie 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Vanessa Meyer 25 Junie
Bronte Dickson 25 Junie
Rozel Robbertze 25 Junie
Gerda 25 Junie
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 81 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *