GLUWEIN

GLUWEIN

Bestanddele
1 bottel rooiwyn
1 suurlemoen, in skyfies gesny
300ml lemoensap
4 eet strooisuiker
3 heel naeltjies
2 koppies kookwater
½ koppie Lemoen Likeur(opsioneel)
½ koppie Brandewyn
Gerasperde neut.
Paar stukkies kaneel

Metode:
Verhit die wyn saam met die suurlemoen skyfies en naeltjies, suiker en water en kaneel stukkies
voeg likeur en brandewyn by, laat so 10 min net onder kookpunt kook roer aanhoudend. Syg deur n sif en bottel Skink in glase en sprinkle met neut. Hiedie een is baie…baie lekker!!

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 149 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *