Heb 11:1 ~ Onmoontlik

Ek het 8 pakkies CD’s gepos(24 CD’s)
Indien jy bestel het hou jou pos dop .
Woensdag 17 Junie 2015 Tema: Onmoontlik word moontlik 1
****My eie woorde
**** Het jy al voor ‘n berg te staan gekom en als lyk net
onmoontlik en jou gebed is amper halfhartig want in jou hart
kan jy nie eintlik glo nie … en dan kom ons Hemelse Vader en
Hy verras jou met die onmoontlike. Die belangrikste deel is
onderwerp jou aan God se wil soms is sy “Nee,” die beste “Ja,”
Matteus 17:20 En Jesus antwoord hulle: Deur julle ongeloof;
want, voorwaar Ek sê vir julle, as julle geloof het soos ‘n
mosterdsaad sal julle vir hierdie berg sê: Gaan weg
hiervandaan daarnatoe! en hy sal weggaan, en niks sal vir julle
onmoontlik wees nie.
Heb 11:1 Om te glo, is om seker te wees van die dinge wat
ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien
nie.
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 17Junie 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here
jou ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige
Naam. Geniet jou spesiale dag vandag!
Suzette Stoltz 17 Junie

GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 10 Junie 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here
jou ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige
Naam.Geniet jou spesiale dag vandag!
Geen bekend
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 97 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *