Hebreërs 11:6

Vrydag 19 Junie 2015 Tema: Onmoontlik word moontlik 3
****My eie woorde
****Wanneer ek en jy in geloof tot God gaan hoor Hy ons pleit
stem. Onthou wat ek altyd sê, dit mag lyk of God stadig is, maar
Hy is nooit laat nie, ons geloof word net getoets tot op 99,99 en
dan breek die lig deur!
Hebreërs 11:6 As ‘n mens nie glo nie, is dit onmoontlik om te
doen wat God wil. Wie tot God nader, moet glo dat Hy bestaan
en dat Hy dié wat Hom soek, beloon.
Johannes 6:29 En Jesus antwoord hulle: “Wat God van julle
verlang, is dat julle moet glo in Hom wat Hy gestuur het.”
Job 34:12 Dit is vir God werklik onmoontlik om verkeerd te
doen, vir die Almagtige om die reg te verdraai.
Jer. 32:17 Ag, Here my God, U het die hemel en die aarde
gemaak deur u groot mag. Niks is vir U onmoontlik nie.
Jer. 32:27 Ek is die Here die God van al die mense. Is iets vir
My onmoontlik?
GETUIENISSE en TERUGVOER
“My seun het Saterdag sy “steering box” op sy bakkie vervang. Hy en
sy broer is saam in besigheid en het gister in PTA
gewerk. Op pad terug het die “ box” losgekom. Soos wat dit moes
gebeur het hy a.g.v. die verkeer n ander afrit gevat
en moes toe a.g.v. die verkeer stadig beweeg. Niemand het seer
gekry. Ek het al 200 maal die Here gedank vir Sy Beskermde Hand En
ek besef daar is soveel krag in gebed….ons MOET bid vir mekaar.”
Ps 4:8 (4:9) Nou sal ek onbesorg gaan lê en dadelik aan die slaap
raak, want, Here, U alleen laat my veilig woon.
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 19,20 & 21Junie 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Steve Shemmans 19 Jun
Elizabeth Opperman 19 Jun
Debbie Snyman 20 Jun
Piet Botha 20 Jun
Dina Kotze 20 Junie
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 98 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *