Jer.11:7

Vrydag 5 Junie 2015 Tema: Hoor en luister 5
****My eie woorde
**** Ons opdrag is om te luister na Sy stem. Elia spreek die
volk aan maar hulle antwoord nie. Die grootste probleem
vandag is juis dat ons sonde en verkeerde goed sien en wil
aanspreek maar dis die vrugte van die boom. Die boom moet
verander dan sal dit spontaan die regte vrugte voortbring.
Jer.11:7 Want Ek het julle vaders nadruklik gewaarsku op die
dag toe Ek hulle uit Egipteland laat optrek het tot vandag toe,
vroeg en laat, en gesê: Luister na my stem!
Matt.17:5 Terwyl hy nog spreek, oordek ‘n helderligte wolk
hulle meteens en daar sê ‘n stem uit die wolk: Dit is my
geliefde Seun in wie Ek ‘n welbehae het. Luister na Hom!
1Kon.18:21 En Elía het nader gekom na die hele volk en
gesê: Hoe lank hink julle op twee gedagtes? As die HERE God
is, volg Hom na; en as Baäl dit is, volg hom na! Maar die volk
het hom niks geantwoord nie.

Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering

DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS

Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 90 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *