Joh 10:27

Donderdag 4 Junie 2015 Tema: Hoor en luister 4
****My eie woorde
**** Iemand vra eendag vir my nou hoe hoor ek Sy stem praat
hy met ‘n hoorbare stem. Nee, Hy praat in jou gedagtes maar
ek en jy moet leer om te onderskei.

Joh 10:27 My skape luister na my stem, en Ek ken hulle, en
hulle volg My. V28 En Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle
sal nooit verlore gaan tot in ewigheid nie, en niemand sal hulle
uit My hand ruk nie.
Heb.3:15 omdat daar gesê word: Vandag as julle sy stem
hoor, verhard julle harte nie soos in die verbittering nie.
Pred. 12:12 En buitendien, my seun, wees gewaarsku; aan
baie boeke maak kom geen einde nie, en baie studie is
vermoeiing van die vlees.
V13 Die hoofsaak van alles wat gehoor is, is: Vrees God en
hou Sy gebooie; want dit geld vir alle mense.
V14 Want God sal elke werk bring in die gerig wat kom oor al
die verborge dinge, goed of sleg.

Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering

DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS

Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 69 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *