Matteus 9:36

Dinsdag 23 Junie 2015 Tema: Moeg gestry 2
****My eie woorde
**** Jesus kyk oor ‘’n skare mense en Sy hart gaan uit na hulle
toe. Ek en jy sou net ‘’n skare mense sien maar Hy sien hulle is
moeg en uitgeput. Dan die kosbare woorde Hy het hulle innig
jammer gekry. Het jy al iemand uit jou hart uit jammer gekry.
Ek het al en elke dag sien mens soveel stukkende mense en jy
wens jy kon almal vashou en net ‘’n drukkie gee en sê hou
moed. Nou wil ek hê jy moet gesonde redenasie gebruik
vandag. As ek as mens so voel hoeveel te meer ons Skepper
God wat ons self gemaak het van jou geboorte sekonde af, ja
voordat jy die lewenslig nog gesien het. Wees jy vandag
verseker Jesus gee om!
Matteus 9:36 En toe Hy die skare sien, het Hy innig jammer
gevoel vir hulle, omdat hulle moeg en uitgeput was, soos skape
wat geen herder het nie.
Jakobus 5:8 Julle moet ook geduldig wees; versterk julle harte,
want die wederkoms van die Here is naby.
GETUIENISSE en TERUGVOER
**** Mense ek ontvang soveel getuienisse maar ongelukkig is dit baie
lank. Ek het die afgelope week 3 getuienisse ontvang
‘n Vrou stort by n vakansie plek en die gas oorval haar . Wonderbaarlik kry
iemand die deur oop en sy is gered.
Hierdie selfde mense kry beurtkrag en hulle Lapa brand en die HERE
spaar hulle lewens weer wonderbaarlik.
‘n Ander dame se kinders word aangeval toe hulle op uitstappie gaan
maar hulle roep hardop die HERE aan en die rowers gee selfs hulle
motorsleutels terug
Suid-Afrika hou op skryf oor moord en doodslag kom ons skryf oor die
Wonders van God Hy sal ons deur dra. Kom ons bid saam en deel
hierdie goed wat ons geloof versterk. Ons kan almal net een keer sterf
die vraag is is ons gereed om ons Skepper te ontmoet .
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 23 Junie 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Abedah Wantza 23 Junie
Isabel du Plessis 23 Jun
Johnny Enslin 23 Jun.
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 135 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *