Psalm 69 15 (69:16)

Woensdag 24 Junie 2015 Tema: Moeg gestry 3
****My eie woorde
****Wanneer ek en jy hierdie Psalm lees dan voel ons dat ons
kan identifiseer met Dawid, maar wanneer jy by vers 22 kom dan
sien mens oor wie dit eintlik gaan. Dit gaan oor Jesus se
verskriklike lyding toe Hy ons sonde gedra het. So dikwels land
ons in ‘n situasie en ons wonder hoe op dees aarde het ek hierin
geland. Hierdie beker is vir jou net teveel . Tog wil ek hê julle
moet onthou, God se genade is vir jou genoeg…. En die
wonderlike deel is dit: waar die sonde toeneem word die genade
nog groter, dit beteken nie ek moet aanhou sondig nie, maar dit
beteken die vuilste sondaar kan nie God se genade oortref nie
Psalm 69 15 (69:16) Laat die waterstroom nie oor my loop en die diepte
my nie verslind nie, en laat die put sy mond bo my nie toesluit
nie! 16 (69:17) Verhoor my, o HERE, want u goedertierenheid is
goed; wend U tot my na die grootheid van u barmhartighede.
17 (69:18) En verberg u aangesig nie vir u kneg nie; want ek is
benoud. Verhoor my dan gou! 18 (69:19) Kom nader na my siel,
verlos dit; bevry my om my vyande ontwil. 19 (69:20) U ken my
smaad en my beskaming en my skande; al my teëstanders is
voor U. 20 (69:21) Die smaad breek my hart, en ek is verswak;
ja, ek het gewag op medelyde, maar verniet; en op vertroosters,
maar het hulle nie gevind nie. 21 (69:22) En hulle het aan my
gal gegee as my spys, en vir my dors het hulle my asyn laat
drink.
2 Korintiërs 12:9 En Hy het vir my gesê: My genade is vir jou
genoeg, want my krag word in swakheid volbring. Baie
liewer sal ek dus in my swakhede roem, sodat die krag van
Christus in my kan woon.
Romeine 5:20 Maar die wet het daar bygekom, sodat die
misdaad meer sou word; en waar die sonde meer geword het,
het die genade nog meer oorvloedig geword;
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 24 Junie 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Petro Odendaal 24 Junie
Barbara Pelser 24 Junie
Rina Howard 24 Jun.
Juanet Liebenberg 24 Jun
Ansie Olivier 24 Jun.
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 98 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *