Psalms 74:17

Maandag 8 Junie 2015 Tema: Die seisoen in ons lewe 1
****My eie woorde
****Die winter is hier. Dis koud en ons sukkel almal om op te
staan in die môre. Die winter is nie net buite nie, maar ook in
soveel van ons se lewens wat niks met ouderdom te doen het
nie. Winter in ons geestelike lewe is koue. Is ek en jy nog
warm vir ons Skepper of het ons stadig maar seker begin
afkoel. Begin ons ook traag raak om vir Hom op te staan vir
Hom te getuig . Die antwoord is juis wat ons in die gelykenis
vind wat Jesus vertel het… ons moet opstaan en na ons Vader
gaan

Psalms 74:17 U het al die grense van die aarde bepaal;
somer en winter, U het hulle geformeer.
2 Korintiërs 13:5 Ondersoek julself of julle in die geloof is;
stel julself op die proef. Of is julle nie seker van julself dat
Jesus Christus in julle is nie—as julle ten minste nie verwerplik
is nie!
Luk. 15:18 Ek sal opstaan en na my vader gaan, en ek sal vir
hom sê: Vader, ek het gesondig teen die hemel en voor u,

DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS

Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 81 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *