Bestanddele
1 pak Stokvisfilette
Sout en Peper
150ml Gerasperde Cheddarkaas
10ml droë Pietersielie
175ml melk
1 pakkie sampioensop
125ml ongegeurde Jogurt
Metode
Voorverhit die oond tot 180 C°. Geur die vis en rangskik in ‘n gesmeerde oondvaste bak. Strooi die kaas en pietersielie oor. Meng die melk en soppoeier en jogurt en gooi oor die vis. Bak 40 min.
(Visited 237 times, 1 visits today)
Advertisements