Warm dubbel-sjokolade-drankie

deur Herman Lensing

(maak 750 ml)

250 ml room
250 ml melk
sade van 1 vanieljepeul
2 stukke heel kaneel
100 g donkersjokolade
100 g witsjokolade
15 ml Frangelico, opsioneel

Metode
Bring room, melk, vanieljesade, -peul en kaneel tot kookpunt.Voeg sjokolade by en roer tot gesmelt en glad. Laat stadig prut vir 5 minute. Gooi deur ‘n sif en geur met Frangelico of ‘n likeur van jou keuse. Sit warm v

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 138 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *