1Joh 4:9

Maandag 13 Julie 2015 Tema: Sy liefde is Groot 1
****My eie woorde
**** Weet julle die grootste leuen van Satan is dat jy eers ‘n
sekere standaard moet bereik voordat jy na die Here toe kan
kom. Jy moet eers dit los en dat los dan is jy reg om na die Here
te kom, maar intussen hou hy jou vas in daardie sonde om seker
te maak jy sal nie na die Here toe gaan nie. Tog is dit nie hoe
ons Here is nie. Hy nooi ons om te kom net soos ons is. Hy het
ons lief nog voordat ons enige sonde oorwin het. Is jy siek van
sonde, al wil jy dit nie doen nie tog doen jy dit.….dan kwalifiseer
jy vir Sy uitnodiging.
1Joh 4:9 Hierin is die liefde van God tot ons geopenbaar, dat
God sy eniggebore Seun in die wêreld gestuur het, sodat ons
deur Hom kan lewe.
1Joh 4:10 Hierin is die liefde: nie dat ons God liefgehad het
nie, maar dat Hy ons liefgehad het en sy Seun gestuur het as ‘n
versoening vir ons sondes.
Mark 2:17 En toe Jesus dit hoor, sê Hy vir hulle: Die wat
gesond is, het die geneesheer nie nodig nie, maar die wat
ongesteld is. Ek het nie gekom om regverdiges te roep nie, maar
sondaars tot bekering.
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 13 Julie 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Maryanne Grimsell 13 Julie
Joseph Mc Kenzie 13 Julie
Karina Venter 13 Julie
Yvonne N. Mupupa 13 Julie
Lynette Peterson 13 Jul.
Johanna Kennedy 13 jul.
Elza v Biljon 13 Julie
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 74 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *