2Tim3V4

Donderdag 23 Julie 2015 Tema: Laaste dae 4
****My eie woorde
**** Van wie of wat praat ek en jy die meeste. Wat geniet ons die
meeste. Spreek ons lewens en dit wat by ons mond uitkom van
die goedheid en liefde van God . Wanneer mens in die Gees
wandel verg dit opoffering en dinge prysgee en waak en bid .
Verseker is nie een van ons al daar waar ons graag sou wou
wees nie maar ons strewe elke dag daarna. Ons gee nie bes nie
omdat elke dag suiwer genade uit ons skepper se hand is.
Ek verneem van iemand waar die vrou se man in die nag
gesnork het en sy stoot aan hom en vra wat’s fout en hy is reg
lang haar oorlede in ‘’n oomblik. Daarom moet ons elke dag
gereedmaak om ons skepper te ontmoet want ek en jy weet nie
wanneer dit ons tyd is nie .
2Tim3V4
….. verraaiers, roekeloos, verwaand, meer liefhebbers van
genot as liefhebbers van God;
Gal 5V15
15 Maar as julle mekaar byt en opeet, pas op dat julle nie die
een deur die ander verteer word nie. 16 Maar ek sê: Wandel
deur die Gees, dan sal julle nooit die begeerlikheid van die
vlees volbring nie; 17 want die vlees begeer teen die Gees,
en die Gees teen die vlees; en hulle staan teenoor mekaar,
sodat julle nie kan doen wat julle wil nie.
V. 22 Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede,
lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid,
sagmoedigheid, selfbeheersing.
23 Teen sulke dinge is die wet nie. 24 Maar die wat aan
Christus behoort, het die vlees met sy hartstogte en
begeerlikhede gekruisig. 25 As ons deur die Gees lewe, laat
ons ook deur die Gees wandel.
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 23 Julie 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Issy Thirion 23 Julie
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 67 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *