1 Tim 1V14

Vrydag 17 Julie 2015 Tema: Sy liefde is Groot 5
****My eie woorde
1 Tim 1V14
En die genade van onse Here was baie oorvloedig met geloof en
liefde wat in Christus Jesus is. 15 Dit is ‘n betroubare woord en
werd om ten volle aangeneem te word, dat Christus Jesus in die
wêreld gekom het om sondaars te red, van wie ek die
vernaamste is. 16 Maar daarom is aan my barmhartigheid
bewys, dat Jesus Christus in my as die vernaamste al Sy
lankmoedigheid sou betoon, om ‘n voorbeeld te wees vir die wat
in Hom sal glo tot die ewige lewe. 17 Aan die Koning van die
eeue, die onverderflike, onsienlike, alleenwyse God, kom toe die
eer en die heerlikheid tot in alle ewigheid. Amen.
Rom 8V35
Wie sal ons skei van die liefde van Christus verdrukking of
benoudheid of vervolging of honger of naaktheid of gevaar of
swaard? 36 Soos geskrywe is: Om U ontwil word ons die hele
dag gedood, ons is gereken as slagskape. 37 Maar in al hierdie
dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat ons liefgehad
het. 38 Want ek is versekerd dat geen dood of lewe of engele
of owerhede of magte of teenwoordige of toekomende dinge 39
of hoogte of diepte of enige ander skepsel ons sal kan skei van
die liefde van God wat daar in Christus Jesus, onse Here, is nie.
****Daar is geen sonde wat té groot is vir Jesus se bloed en Sy
genade nie. Hy kan vergewe , maar Hy is ons Verlosser. Dit help
nie ek vra vergifnis en ek ploeter voort in my sonde nie, daarom
mag ons Hom vra, en kan ons Hom vra om ons nie net te
vergewe nie, maar ook om ons vry te maak, te VERLOS van
daardie sonde in jou en my lewe. Al wat Hy vra is ‘n gewillige
hart
Rom 7V24 Ek, ellendige mens! Wie sal my verlos van die
liggaam van hierdie dood? 25 Ek dank God deur Jesus
Christus, onse Here!
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 17,18 &19 Julie 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Zelda Morkel 17 Julie
Retha Ahlers 18 Jul
Kobus Pretorius 18 Jul.
Estelle Marx 19 Julie
Heinrich Taylor 19 Julie
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 61 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *